-.
Gebruiksaanwysings

Hoe om u wasmasjien aan te skakel

Gebruik lae-skuim wasmiddel geskikvir ‘n outomatiese wasmasjien en meet die korrekte
hoeveelheid uit. Plaas ‘n gesorteerde wasbondel in die wasmasjien voordat die siklus
aangeskakel word. Wasmiddel moet vooraf oDaelos word indien die WatertemDeratuur laer
as 40°C is.
1
n

Kies BONDELGROOTTE

2

Kies WATER-

n

TEMPERATURE

0 Draai die knop na die stelling wat
aanpas by die bondelgrootte.
l
Stel die knop in enige posisie
tussen “EX SMALL” (‘n paar klein
artikels) en “EX LARGE” (‘n voile
bondel).
LET WEL: Gebruikdie”EX LARGE?
watervlak virdie beste kreukeltraag
(L’permanent press’)=resultate.
0 Kies was- en spoelwatertempera-
ture.
0 Hierdie illustrasie toon ‘n warm was
(hoogste temperatuur) en koue
spoel (laagste temperatuur) aan.
Aanbevole wastemperature verskyn in
u ‘Wasgoedgids”.

BONDELGROOTTES EN WATERVLAKKE

Virdie beste wasresultate moet die
bondel vryelik in die water kan VERSIGTIG:
beweeg. ‘n Bondel wat te groot is, of MOENIE WASMASJIEN
te min water, kan slytasieveroorsaak OORLAAI NIE.
of wasgoed beskadig.
Benaderde “EX LARGE” 82,1 P
watervlak . a “MEDIUM” 62,l P
vir bondel. fz%F
I . “EX SMALL” 450 P
4