Aanbevole stappe hulp nodig het:
1. Voordat u hulp
ontbied . . .
Werkverrigting word dikwels deur klein probleme belemmerwat u self kan opspoor en sonder gereedskap van enige aard kan regstel.
lndien u wasmasjien nie vul nie:
l Is die kragtoevoerkoord met ‘n lewendige stroom van die vereiste spanning verbind?
lIs beide waterkrane oop?
lHet u u huis se hoofsekerings of
stroombrekerbord nagegaan?
l Is die watertoevoerpype gekink?
l Is die Siklusbeheerknop gestel en uitgetrek?
lndien u wasmasjien nie wentel nie: Is die deksel toe?
Is die kragtoevoerkoord met ‘n lewendige stroom van die vereiste spanning verbind?
Het u u huis se hoofsekerings of
stroombrekerbord nagegaan?
lndien u wasmasjien gedurende ‘n siklus tot stilstand kom:
lOnthou dat u wasmasjien vir ‘n kort
tydjie op verskillende tye in elke siklus tot stilstand kom.
Hierdie pouses is normaal.
lndien u wasmasjien volloop en dreineer sonder om te roteer:
lMaak seker dat die Sikluskontrole- knopna’n nommeropdiesikluswys.
Maak seker dat die dreineerpyp ho& is as die watervlak in die wasmasjien. lndien ni&
l magdie wasmasjien gedurende was- en spoelsiklusse dreineer.
l kan water lek. (Sien “Installering- handleiding”.)
indien u diens of
2. Wanneer u verhuis.. .
Om seker te maak dat u toestel
behoorlik gei’nstalleer word en om voortgesette bevredigende werking te verseker, skakel u handelaar. (Instal-
leringskostesal natuurlikdeuru betaal- baar wees.)
3. Nuttige wenke . . .
U kan die diens van u diensverteen- woordige bespoedig deurdie
verkoopstrokie en waarborg om u
waarborgstatus te bewys.
Onthou . . . U diensverteenwoordiger
is opgelei om u
die gehalte wat oorspronklik in u
IO