Waarborg deur K.I.C. Beperk
Die artikel gei’dentifiseer op die reeksetiketlplaat word vir 24 maande se normale gebruik en diens vanaf datum van aankoop teen defekte as gevolg van foutiewe materiale en vakmanskap deur K.I.C. aan die oorspronklike koper gewaarborg, onderworpe aan die voorwaardes van klousules 1 tot 13 hieronder:
1.1K.I.C. sal te eniger tyd onder die waarborgtydperkverantwoordelikheid aanvaarvir die vervanging of herstel van enige onderdeel wat deur K.I.C. foutief bevind word.
1.2‘nOnderdeel/onderdelesalvolgensK.I.C.seuitsluitlikediskresieherstelinplaasvanvervangword.
2.In die geval waar ‘n defek aan ‘n artikel ingevolge hierdie waarborg herstel moet word, Sal geen reiskoste of
3.Ondanksenige teenstrydige bepaling hierinvervat, moet diedefek uitsluitlikaan foutiewe materiale of foutiewe vervaardiging te wyte wees.
4.Diewaarborgsluitdefekteuitwatdiegevolgisvanversuimomaandieinstruksiesinhierdieboekie
tevoldoeqverkeerdestroomsterkteof defekteindieelektriese kragstelsel;skadeveroorsaakdeur weerlig, stakings, misbruik of wangebruik van die artikel; gebruik van die
5.1K.I.C. aanvaar onder geen omstandighede aanspreeklikheid vir enige skade gely wat die gevolg is van
5.2Sonder om van die algemene strekking van die voorafgaande af te wyk, aanvaar K.I.C. nie aanspreeklikheid vir enige skade veroorsaak deur die foutiewe werking en/of skade vanlaan die
artikel wat voortspruit uit vreemdevoorwerpe wat in die werkendeonderdelevan die artikel beland nie, bv. ‘n muntstuk wat die pomp van ‘n wasmasjien blokkeer.
6.Die waarborg dek nie sekerings, stilus, uitwendige kragproppe, kabels,
7.Hierdie waarborg isverderongeldig in die geval waardie artikel uitmekaargehaallversienlherstell verander is deur enige iemand anders as K.I.C. of sy aangewese hersteller, of enige ander party
watdeurK.I.C.daartoegemagtigis;of indiegeval waardiereeksetiketlplaat geskendofveranderis.
8.Die waarborg isvan toepassing opdieartikel opdievoorwaardedat dit steeds in besit en gebruik is van die oorspronklike koper en verder dat dit gekoop en gebruik is in die Republiek van Suid-
Afrika,Swaziland, Lesotho, Botswana, Namibi&Transkei,Ciskei,Venda, Bophuthatswana, Lebowa.
9.Enige foutiewe onderdeel wat vervang word, sal die eiendom van die hersteller wees.
10.In die geval van ‘n kontantaankoop(in teenstelling met ‘n kredietooreenkomsonderworpe aan die
voorwaardes van die Wet op Kredietooreenkomste, 1980, of enige wysiging of vervangende wet- gewing)vervang hierdie waarborg enige gemeenregtelike aanspreeklikheid deur K.I.C. wat betref latente defekte.
11.Herstelwerkof onderdele wat vervang word ooreenkomstig hierdie waarborg word slegsdeurdie
waarborg gedekvirdieduurvan die balansvan dieoorspronklikewaarborgtydperkvan toepassing op die artikel.
12.Die kopererken hiermeedat geenvoorstellingsof waarborgeandersasdibwat hierin uiteengesit word, deel van die koopkontrak of verkoop van hierdie artikel vorm of die koper aangespoor het om hierdie artikel te koop nie.
13.Ten einde voordeel uit hierdie waarborg te trek, moet bewys van die datum van aankoop deurdie koper gelewer word wanneer daar op die voordele aanspraak gemaak word.
“Geregistreerde handelsmark van Whirlpool Corporation
Stuk Nr. 3356448 | Gedruk in V.S.A. |