-.

Ander gebruiksaanwysings

Vir spoel en wentel

‘n Bykomende spoel- en wentelsiklus

mag nodig weesvirbaievuil wasgoed wat meer wasmiddel vereis. (Bykomende wasmiddel kan ‘n bykomende spoelsiklus vereis.)

1.Druk Beheerknop in.

2.Draai kloksgewys na enige 0 op die paneel. Sien illustrasie hierbo.

3.Trek Beheerknop uit. Die wasmasjien sal tot verlangde vlak vul; 2 minute roteer; dreineer en wentel.

Vir dreinering en wentel

U wasmasjien kan gestel word om te dreineer en water uit te wentel.

1.Druk Beheerknop in.

2.Draai kloksgewys nadie stafie net voor die AF-posisie in enige siklus. Sien illustrasie hierbo.

3.Trek Beheerknop uit. Die wasmasjien sal dreineer en wentel.

Belangrik: Sien bykomende

versorgingsinligting in u “Wasgoedgids”.

6

Page 18
Image 18
Whirlpool 3LA5581 manual Ander gebruiksaanwysings, Vir spoel en wentel, Vir dreinering en wentel