Whirlpool 3LA5801XX manual Gebruiksaanwysings, Wasmasjien aan te skakel

Models: 3LA5801XX

1 24
Download 24 pages 11.37 Kb
Page 16
Image 16

-.

Gebruiksaanwysings

n u wasmasjien aan te skakel

Gebruik lae-skuim wasmiddel geskikvir’n outomatiese wasmasjien en meet die korrekte hoeveelheid uit. Plaas ‘n gesorteerde wasbondel in die wasmasjien voordat die siklus aangeskakel word. Wasmiddel moet vooraf opgelos word indien die watertemperatuur laer as 40°C is.

Kies WATER-

1n Kies BONDELGROOTTE 2w TEMPERATURE

0Draai die knop na die stelling wat aanpas by die bondelgrootte.

0 Stel die knop in enige posisie tussen “EXSMALL’ (‘n paar klein artikels) en “EX LARGE” (‘n voile bondel).

0 Om die watervlak teverander nadat

diewaterbegin inloophet,draaidie knop na “RESET” en dan na die verlangde watervlak.

LET WEL: Gebruikdie “EXLARGE? watervlakvirdie beste kreukeltraag (LLpermanent press’)-resultate.

lKies was- en spoelwatertempera- ture deur ‘n knoppie te druk.

0Hierdie illustrasie toon ‘n warm was

(hoogste temperatuur) en koue spoel (laagste temperatuur) aan.

Aanbevole wastemperature verskyn in u ‘Wasgoedgids”.

BONDELGROOTTES EN WATERVLAKKE

Virdie bestewasresultate moet die bondel vryelik in die water kan beweeg. ‘n Bondel wat te groot is, of te min water, kan slytasieveroorsaak

of wasgoed beskadig.

Benaderde*

watervlakI vir bondel.

?zzF

VERSIGTIG:

MOENIE WASMASJIEN

OORLAAI NIE.

.

“EXLARGE”

82,l

P

“MEDIUM”

62,l !

 

I

“EXSMALL”

450

!

4

Page 16
Image 16
Whirlpool 3LA5801XX manual Gebruiksaanwysings, Wasmasjien aan te skakel, Kies Water 1n Kies Bondelgrootte 2w Temperature