Whirlpool 3LA5801XX manual Waarborg deur K.I.C. Beperk

Models: 3LA5801XX

1 24
Download 24 pages 11.37 Kb
Page 24
Image 24

-I

Waarborg deur K.I.C. Beperk

Die artikel gei’dentifiseer op die reeksetiketlplaat word vir 24 maande se normale gebruik en diens vanaf datum van aankoop teen defekte as gevolg van foutiewe materiale en vakmanskap deur K.I.C. aan die oorspronklike koper gewaarborg, onderworpe aan die voorwaardes van klousules 1 tot 13 hieronder:

1.1K.I.C. sal te enigertyd onderdie waarborgtydperkverantwoordelikheid aanvaarvirdievervanging of herstel van enige onderdeel wat deur K.I.C. foutief bevind word.

1.2‘nOnderdeel/onderdelesalvolgensK.I.C.seuitsluitlikediskresieherstelinplaasvanvervangword.

2.In die geval waar ‘n defek aan ‘n artikel ingevolge hierdie waarborg herstel moet word, sal geen reiskoste of -tyd gehef word indien die artikel binne 50 km van ‘n K.I.C. tak of die naaste K.I.C. aangewese herstellergelee is nie. Reiskosteen reistye naplekke buitedie50 km radius Sal volgens K.I.C. (of sy aangewese hersteller waar toepaslik) se heersende tariewe van tyd tot tyd, deur die eienaar aan K.I.C. of die hersteller betaalbaar wees. Die heffing word bereken op die kilometers wat die 50 km-toegewing oorskry en is mutatis mutandis van toepassing op die diensingenieur se retoerreis.

3.Ondanksenige teenstrydige bepaling hierinvetvat, moet diedefekuitsluitlikaan foutiewe materiale of foutiewe vervaardiging te wyte wees.

4.Diewaarborgsluitdefekteuitwatdiegevolgisvanversuimomaandieinstruksiesinhierdieboekie

tevoldoen;verkeerdestroomsterkteofdefekteindieelektriesekragstelsel;skadeveroorsaakdeur weerlig, stakings, misbruik of wangebruik van die artikel; gebruik van die artikel vir doeleindes buiten die waarvoor dit ontwerp is; vuur, vloedskade, oorlog, burgerlike onrus, industriele aksie, natuurrampe, of enige ander oorsaak buite die redelike beheer van K.I.C.

5.1K.I.C. aanvaar onder geen omstandighede aanspreeklikheid vir enige skade gely wat die gevolg is van nie-werking of foutiewe werking van die artikel, of vir gevolglike skade van watter aard ook al, of wat ook al die oorsaak nie.

5.2Sonder om van die algemene strekking van die voorafgaande af te wyk, aanvaar K.I.C. nie aanspreeklikheid vir enige skade veroorsaak deur die foutiewe werking en/of skade vanlaan die

artikel wat voortspruit uit vreemdevoorwerpe wat in die werkendeonderdelevan dieartikel beland nie, bv. ‘n muntstuk wat die pomp van ‘n wasmasjien blokkeer.

6.Die waarborg dek nie sekerings, stilus, uitwendige kragproppe, kabels, plastiek-, rubber- en glasonderdele nie, of waar ‘n artikel wat vir normale huishoudelike gebruik ontwerp is, vir kommersiele of enige ander doel gebruik word waarvoor dit nie ontwerp is nie.

7.Hierdiewaarborg isverderongeldig in diegeval waardieartikel uitmekaargehaallversienlherstell verander is deur enige iemand anders as K.I.C. of sy aangewese hersteller, of enige ander party

watdeurK.I.C.daat-toegemagtigis;of indiegeval waardiereeksetiketlplaatgeskendofveranderis.

8.Die waarborg is van toepassing op die artikel opdievoorwaarde dat dit steeds in besit en gebruik is van die oorspronklike koper en verder dat dit gekoop en gebruik is in die Republiek van Suid-

Afrika,Swaziland, Lesotho, Botswana, Namibi&Transkei,Ciskei,Venda, Bophuthatswana, Lebowa.

9.Enige foutiewe onderdeel wat vervang word, sal die eiendom van die hersteller wees.

10.Indiegevalvan’n kontantaankoop(in teenstelling met ‘n kredietooreenkomsonderworpeaandie

voorwaardes van die Wet op Kredietooreenkomste, 1980, of enige wysiging of vervangende wet- gewing)vervang hierdie waarborg enige gemeenregtelike aanspreeklikheid deur K.I.C. wat betref latente defekte.

11.Herstelwerkof onderdele wat vervang word ooreenkomstig hierdie waarborg word slegsdeurdie

waarborggedekvirdieduurvandiebalansvandieoorspronklikewaarborgtydperkvantoepassing op die artikel.

12.Die kopererken hiermeedat geen voorstellingsof waarborgeanders as die wat hierin uiteengesit word, deel van die koopkontrak of verkoop van hierdie artikel vorm of die koper aangespoor het om hierdie artikel te koop nie.

13.Ten einde voordeel uit hierdie waarborg te trek, moet bewys van die datum van aankoop deur die koper gelewer word wanneer daar op die voordele aanspraak gemaak word.

“Geregistreerde handelsmark van Whirlpool Corporation

Stuk Nr. 3356447 Hers. A

Gedruk in V.S.A.

 

Page 24
Image 24
Whirlpool 3LA5801XX manual Waarborg deur K.I.C. Beperk