-.

Aanbevole stappe indien u diens of hulp nodig het:

1. Voordat u hulp

ontbied . . .

Werkverrigting word dikwels deur klein probleme belemmerwat u self kan opspoor en sonder gereedskap van enige aard kan regstel.

lndien u wasmasjien nie vul nie:

l Is die kragtoevoerkoord met ‘n lewendige stroom van die vereiste spanning verbind?

lIs beide waterkrane oop?

lHet u u huis se hoofsekerings of st room brekerbord nagegaan?

l Is die watertoevoerpype gekink?

l Is die Siklusbeheerknop gestel en uitgetrek?

lndien u wasmasjien nie wentel nie: Is die deksel toe?

Is die kragtoevoerkoord met ‘n lewendige stroom van die vereiste spanning verbind?

Het u u huis se hoofsekerings of

stroombrekerbord nagegaan?

lndien u wasmasjien gedurende ‘n siklus tot stilstand kom:

lOnthou dat u wasmasjien vir ‘n kort

tydjie op verskillende tye in elke siklus tot stilstand kom.

Hierdie pouses is normaal.

lndien u wasmasjien volloop en dreineer sonder om te roteer:

lMaak seker dat die Sikluskontrole- knopna’nnommeropdiesikluswys.

Maak seker dat die dreineerpyp ho& is as die watervlak in die wasmasjien. lndien nie:

lmag die wasmasjien gedurende was- en spoelsiklusse dreineer.

lkan water lek. (Sien “Installering- handleiding”.)

2. Wanneer u verhuis.. .

Om seker te maak dat u toestel

behoorlik gei’nstalleer word en om voortgesette bevredigende werking te verseker, skakel u handelaar. (Instal-

leringskostesal natuurlikdeuru betaal- baar wees.)

3. Nuttige wenke . . .

U kan die diens van u diensverteen- woordige bespoedig deurdie model-en reeksnommer van u toestel te verstrek wanneer u diens versoek. Bewaar ook u

verkoopstrokie en waarborg om u

waarborgstatus te bewys.

Onthou . . . U diensverteenwoordiger

is opgelei om u Whirlpool-toestel te versien of te herstel. Hy kan u help om

die gehalte wat oorspronklik in u

WHIRLPOOL-toestel ingebou is, te handhaaf. Slaan dus sy telefoonnommer na en teken dit aan die ruimte wat op bladsy 2 voorsien word.

IO

Page 22
Image 22
Whirlpool 3LA5801XX manual Voordat u hulp Ontbied, Wanneer u verhuis, Nuttige wenke