-.

Ander gebruiksaanwysings

Vir spoel en wentel

‘n Bykomende spoel- en wentelsiklus mag nodig weesvir baievuil wasgoed wat meer wasmiddel vereis. (Bykomende wasmiddel kan ‘n bykomende spoelsiklus vereis.)

1.Druk Beheerknop in.

2.Draai kloksgewys na enige 0 op die paneel. Sien illustrasie hierbo.

3.Trek Beheerknop uit. Die wasmasjien sal tot verlangde vlak vul; 2 minute roteer; dreineer en wentel.

Vir dreinering en wentel

U wasmasjien kan gestel word om te dreineer en water uit te wentel.

1.Druk Beheerknop in.

2.Draai kloksgewys nadie stafie net voor die AF-posisie in enige siklus. Sien illustrasie hierbo.

3.Trek Beheerknop uit. Die wasmasjien sal dreineer en wentel.

Om te week

Vir beste resultate, gebruik warm (“Warm”) water om gevlekte wasgoed te week of vooraf te was. Baie warm (“Hot”) water kan vlekke laat set.

1. Gebruik voorgeskrewe hoeveelheid wasmiddel of vooraf-weekmiddel.

2.Druk Beheerknop in.

3.Draai kloksgewysom nadie nommer in die “SOAK’!siklus te wys.

4.Trek Beheerknop uit. Die wasmasjien sal begin roteer.

5.Wanneerdieweeksiklusvoltooi is,voeg wasmiddel vir die volgende verlangde wassiklus by. Die “SOAK%iklus moet altyd deur ‘n Wassiklus gevolg word.

Belangrik: Sien bykomende

versorgingsinligting in u “Wasgoedgids”.

Page 18
Image 18
Whirlpool 3LA5801XX manual Ander gebruiksaanwysings, Vir spoel en wentel, Vir dreinering en wentel, Om te week