Belangrike veiligheidsmatre~ls
--
Om die risiko van brand, elektriese skok of besering te voorkom wanneer u wasmasjien in gebruik is, volg
basiese voorsorgmaatreQls, insluitend die volgende:
l Lees alle aanwysings voordat u was- masjien gebruik word.
lMOET NOOIT items wat met was, verf, petrol of ontvlambare vloeistowwe skoongemaak, gewas, geweek of bev- lek is, in die wasmasjien was nie. Die dampe kan ‘n GEVAAR VAN BRAND
of ONTPLOFFING veroorsaak. Was
ALTYD wasgoede wat sodanige stowwe bevat met die hand en laat lug- droog word.
l MOET NOOIT toelaat dat kinders die wasmasjien gebruik, daarmee speel of daarin kruip nie. Streng toesig oor kinders is noodsaaklik as hulle in die nabyheid is tydens gebruik van die masjien.
0 Wanneer u ‘n ou wasmasjien weggooi, verwyder ALTYD die deksel om toeval- lige voorstrikking te voorkom.
lMOET NOOIT u hande in die wasmand- jie terwyl die water loop in, terwyl die roerder beweeg of terwyl die mandjie wentel. lndien die deksel oopgemaak word terwyl die mandjie wentel, sal dit outomaties binne ‘n paar sekondes gaan staan.
l MOENIE met die beheerknoppe peuter nie.
l MOET NOOIT ontvlambare vloei- stowwe (droogskoonmaakmiddels, kero- seen) in of naby u wasmasjien gebruik
of berg nie. MOENIE ontvlambare vloeistowwe by die waswater voeg nie. Hierdie stowwe stel dampe vry wat ‘n GEVAAR VAN BRAND of ONTPLOF- FING kan veroorsaak.
l lndien warm water nie ontlangs (in die reel 2 weke of langer) gebruik gewees het nie, waterstofgas mag in die water- verwarmer en in die warmwaterpype
ophoop. WATERSTOFGAS IS ONT- PLOFBAAR. Om besering of skade te voorkom, voordat u wasmasjien gebruik word, draai alle warmwaterkrane aan en laat die water vir ‘n hele paar minute loop. Dit sal die ontkoming van die gas toelaat. MOENIE rook of enige ope vlam gebruik naby die kraan terwyl dit oop is.
l Verseker dat u wasmasjien:
- deur ‘n gekwalifiseerde persoon gei’n- stalleer en herstel word en onderdele deur so ‘n persoon vervang word.
-behoorlik gewaterpas en gei’nstalleer is op ‘n vloer wat die gewig kan dra?
-aan die korrekte driepenuitlaat, elek- triese toevoer, watertoevoer en drei- nering gekoppel word.‘”
-behoorlik geaard is?
-behoorlik in stand gehou word?
-teen die weer beskerm word en gehou word waar die temperatuur nie onder
vriespunt sal daal nie.
*Sien die “lnstalleeraanwysings.”
- BEWAAR HIERDIE AANWYSINGS -
Bykomende veiligheidsmaatre~ls en u verantwoordelikherde
Bewaar wasmiddels, washulpmiddels en ander stowwe ALTYD in ‘n koel, droe plek en buite die bereik van kinders - verkieslik in ‘n kas wat kan gesluit word.
Lees en volg ALTYD aanwysings op was-
middel en washulpmiddelverpakkings - veral waarskuwings en voorsorgmaatreels.
GEVAARLIKE DAMPE kan vrygestel word indien
Ontkoppel ALTYD die kragtoevoerkoord voordat daar aan die wasmasjien gewerk
word. MOENIE glasveselstowwe in die masjien was nie. Klein deeltjies kan in die materiaal van opvolgende wasbondels vassteek en velirritasies veroorsaak.
Verseker dat u wasmasjien:
l slegs vir take gewoonlik verwag van
huishoudelike wasoutomate gebruik word.
l nie deur kinders of iedereen wat on- bevoeg vir korrekte bedryf daarvan gebruik word nie.
3