Whirlpool 3LA5581 manual Voordat u hulp Ontbied, Wanneer u verhuis, Nuttige wenke

Page 22

Aanbevole stappe hulp nodig het:

1. Voordat u hulp

ontbied . . .

Werkverrigting word dikwels deur klein probleme belemmerwat u self kan opspoor en sonder gereedskap van enige aard kan regstel.

lndien u wasmasjien nie vul nie:

l Is die kragtoevoerkoord met ‘n lewendige stroom van die vereiste spanning verbind?

lIs beide waterkrane oop?

lHet u u huis se hoofsekerings of

stroombrekerbord nagegaan?

l Is die watertoevoerpype gekink?

l Is die Siklusbeheerknop gestel en uitgetrek?

lndien u wasmasjien nie wentel nie: Is die deksel toe?

Is die kragtoevoerkoord met ‘n lewendige stroom van die vereiste spanning verbind?

Het u u huis se hoofsekerings of

stroombrekerbord nagegaan?

lndien u wasmasjien gedurende ‘n siklus tot stilstand kom:

lOnthou dat u wasmasjien vir ‘n kort

tydjie op verskillende tye in elke siklus tot stilstand kom.

Hierdie pouses is normaal.

lndien u wasmasjien volloop en dreineer sonder om te roteer:

lMaak seker dat die Sikluskontrole- knopna’n nommeropdiesikluswys.

Maak seker dat die dreineerpyp ho& is as die watervlak in die wasmasjien. lndien ni&

l magdie wasmasjien gedurende was- en spoelsiklusse dreineer.

l kan water lek. (Sien “Installering- handleiding”.)

-.

indien u diens of

2. Wanneer u verhuis.. .

Om seker te maak dat u toestel

behoorlik gei’nstalleer word en om voortgesette bevredigende werking te verseker, skakel u handelaar. (Instal-

leringskostesal natuurlikdeuru betaal- baar wees.)

3. Nuttige wenke . . .

U kan die diens van u diensverteen- woordige bespoedig deurdie model-en reeksnommer van u toestel te verstrek wanneer u diens versoek. Bewaar ook u

verkoopstrokie en waarborg om u

waarborgstatus te bewys.

Onthou . . . U diensverteenwoordiger

is opgelei om u Whirlpool-toestel te versien of te herstel. Hy kan u help om

die gehalte wat oorspronklik in u

WHIRLPOOL-toestel ingebou is, te handhaaf. Slaan dus sy telefoonnommer na en teken dit aan die ruimte wat op bladsy 2 voorsien word.

IO

Image 22
Contents Automatic Washer Contents Important safety instructions Additional safety instructions and your responsibilitiesSelect a Load Size Starting Your WasherSelect Water Cautio Do not Overload WasherSelect Cycle and Wash Time Start the washer For a rinse and spin For a drain and spinLiquid bleach dispenser Liquid fabric softener dispenserProgramme guide Caring for your washer Some Pretreatment ProductsIf you moved Helpful hintsIf you need service Warranty by K.I.C. Limited Outomatese Wasmasjien Onderdele en kenmerke LnhoudTeken u Model- en Reeksnommers hier aan Belangrike veiligheidsmatre~ls Verseker dat u wasmasjien1n Kies Bondelgrootte GebruiksaanwysingsHoe om u wasmasjien aan te skakel VersigtigKies Siklus en Wastyd Skakel die wasmasjien aan Vir spoel en wentel Ander gebruiksaanwysingsVir dreinering en wentel Vloeibare blei kmiddelhouer Houer vir vloeibare wasgoedversagmiddelProgramgids Versorging van u wasmasjien SEKEREVOOR-BEHANDELINGSPRODUKTEWanneer u verhuis Voordat u hulp OntbiedNuttige wenke Lndien u diens nodig het Waarborg deur K.I.C. Beperk