Whirlpool 3LA5581 manual Kies Siklus en Wastyd Skakel die wasmasjien aan

Page 17

Kies SIKLUS en WASTYD;

3. Skakel die wasmasjien aan

A. Druk die beheerknop in en draai na regs. Dit moet ingedruk word en slegs kloksgewys gedraai word.

C. Skakel die wasmasjien aan deur die beheerknop uit te trek. Die wasmasjien sal inloop tot die verkose vlak met waswater van die gekose temperatuur. Nadat die wasmasjien gevul is, sal dit roer vir die bepaalde aantal minute.

B. Stop by die verlangde nommer in die siklus. Die nommers stel die wastyd in minute voor. Die illustrasie toon 10 minute van roering in die REGULAR NORMAL-siklus.

D. Om die wasmasjien te stop, kan die beheerknop enige tyd ingedruk word. Om die was te hervat, word die be- heerknop uitgetrek.

5

Image 17
Contents Automatic Washer Contents Additional safety instructions and your responsibilities Important safety instructionsSelect Water Starting Your WasherSelect a Load Size Cautio Do not Overload WasherSelect Cycle and Wash Time Start the washer For a drain and spin For a rinse and spinLiquid fabric softener dispenser Liquid bleach dispenserProgramme guide Some Pretreatment Products Caring for your washerHelpful hints If you movedIf you need service Warranty by K.I.C. Limited Outomatese Wasmasjien Teken u Model- en Reeksnommers hier aan LnhoudOnderdele en kenmerke Verseker dat u wasmasjien Belangrike veiligheidsmatre~lsHoe om u wasmasjien aan te skakel Gebruiksaanwysings1n Kies Bondelgrootte VersigtigKies Siklus en Wastyd Skakel die wasmasjien aan Vir dreinering en wentel Ander gebruiksaanwysingsVir spoel en wentel Houer vir vloeibare wasgoedversagmiddel Vloeibare blei kmiddelhouerProgramgids SEKEREVOOR-BEHANDELINGSPRODUKTE Versorging van u wasmasjienNuttige wenke Voordat u hulp OntbiedWanneer u verhuis Lndien u diens nodig het Waarborg deur K.I.C. Beperk