Whirlpool 3LA5581 manual Ander gebruiksaanwysings, Vir spoel en wentel, Vir dreinering en wentel

Page 18

-.

Ander gebruiksaanwysings

Vir spoel en wentel

‘n Bykomende spoel- en wentelsiklus

mag nodig weesvirbaievuil wasgoed wat meer wasmiddel vereis. (Bykomende wasmiddel kan ‘n bykomende spoelsiklus vereis.)

1.Druk Beheerknop in.

2.Draai kloksgewys na enige 0 op die paneel. Sien illustrasie hierbo.

3.Trek Beheerknop uit. Die wasmasjien sal tot verlangde vlak vul; 2 minute roteer; dreineer en wentel.

Vir dreinering en wentel

U wasmasjien kan gestel word om te dreineer en water uit te wentel.

1.Druk Beheerknop in.

2.Draai kloksgewys nadie stafie net voor die AF-posisie in enige siklus. Sien illustrasie hierbo.

3.Trek Beheerknop uit. Die wasmasjien sal dreineer en wentel.

Belangrik: Sien bykomende

versorgingsinligting in u “Wasgoedgids”.

6

Image 18
Contents Automatic Washer Contents Important safety instructions Additional safety instructions and your responsibilitiesSelect a Load Size Starting Your WasherSelect Water Cautio Do not Overload WasherSelect Cycle and Wash Time Start the washer For a rinse and spin For a drain and spinLiquid bleach dispenser Liquid fabric softener dispenserProgramme guide Caring for your washer Some Pretreatment ProductsIf you moved Helpful hintsIf you need service Warranty by K.I.C. Limited Outomatese Wasmasjien Lnhoud Onderdele en kenmerkeTeken u Model- en Reeksnommers hier aan Belangrike veiligheidsmatre~ls Verseker dat u wasmasjien1n Kies Bondelgrootte GebruiksaanwysingsHoe om u wasmasjien aan te skakel VersigtigKies Siklus en Wastyd Skakel die wasmasjien aan Ander gebruiksaanwysings Vir spoel en wentelVir dreinering en wentel Vloeibare blei kmiddelhouer Houer vir vloeibare wasgoedversagmiddelProgramgids Versorging van u wasmasjien SEKEREVOOR-BEHANDELINGSPRODUKTEVoordat u hulp Ontbied Wanneer u verhuisNuttige wenke Lndien u diens nodig het Waarborg deur K.I.C. Beperk