Vloeibare blei kmiddelhouer
Bleikmiddel moet uitgemeet word. Moenie raai nie. Moet nooit meer as 1 koppie(250 ml)vir’n voile bondel gebruik nie. Gebruik minder met laer watervlak- stellings. Volg aanwysings op bottel vir veilige gebruik. Gebruik ‘n koppie met skinktuit om storting te voorkom.
1. Laai eers die wasmasjien.
2. Giet afgemete bleikmiddel versigtig in houer. MOENIE dat bleikmiddel spat, drup of in die wasmasjien-
mandjie loop nie. Onverdunde
bleikmiddel sal enige materiaal waarmee dit kontak maak, beskadig.
3. Skakel wasmasjien aan. Bleikmiddel sal outomaties gedurende die was- siklus verdun word.
Vir nadere inligting omtrent bleik, sien u “Wasgoedgids”.
MAGIC CLEAN* pluisfilter
Die pluisfilter in u wasmasjien | is selfreinigend. | Pluis | wat opgaar, | word saam met die | |||
was- en spoelwater | gedreineer. |
|
|
|
|
| |
lndien | u wasmasjien | in ‘n baliedreineer, | moet | pluis wat | in die riool | of roosterversamel, | |
verwyder | word. |
|
|
|
|
|
|
Houer vir vloeibare wasgoedversagmiddel
1.Plaas wasmiddel en bondel in die mandjie.
2.Meet voorgeskrewe hoeveelheid versag- middel (sien verpakking) in die houer uit.
3.Moenie versagmiddel op bondel laat drup of stort nie.
4.Verdun versagmiddel met warm water. Die hoeveelheid verdundeversagmiddel moenie 150 ml per vulling oorskry nie.
5.Skakel wasmasjien aan. Verdunde versagmiddel sal gedurende die eind- spoel deel van die siklus by die bondel gevoeg word. LET WEL: Moenie die
wasmasjien tydens hierdie siklus afskakel nie. lndien u dit doen, sal die
versagmiddel met die oorblywende
seepwater meng. Dit sal vlekke veroorsaak. Moenie wasmiddel in die
6.lndien houer reiniging vereis, spoel met baie warm water.
7