Gebruiksaanwysings
n u wasmasjien aan te skakel
Gebruik
Kies WATER-
1n Kies BONDELGROOTTE 2w TEMPERATURE
0Draai die knop na die stelling wat aanpas by die bondelgrootte.
0 Stel die knop in enige posisie tussen “EXSMALL’ (‘n paar klein artikels) en “EX LARGE” (‘n voile bondel).
0 Om die watervlak teverander nadat
diewaterbegin inloophet,draaidie knop na “RESET” en dan na die verlangde watervlak.
LET WEL: Gebruikdie “EXLARGE? watervlakvirdie beste kreukeltraag (LLpermanent
lKies was- en spoelwatertempera- ture deur ‘n knoppie te druk.
0Hierdie illustrasie toon ‘n warm was
(hoogste temperatuur) en koue spoel (laagste temperatuur) aan.
Aanbevole wastemperature verskyn in u ‘Wasgoedgids”.
BONDELGROOTTES EN WATERVLAKKE
Virdie bestewasresultate moet die bondel vryelik in die water kan beweeg. ‘n Bondel wat te groot is, of te min water, kan slytasieveroorsaak
of wasgoed beskadig.
Benaderde*
watervlakI vir bondel.
?zzF
VERSIGTIG:
MOENIE WASMASJIEN
OORLAAI NIE.
. | “EXLARGE” | 82,l | P |
“MEDIUM” | 62,l ! |
| |
I | “EXSMALL” | 450 | ! |
4