Kies SIKLUS en WASTYD;
3. Skakel die wasmasjien aan
A. Druk die beheerknop in en draai na regs. Dit moet ingedruk word en slegs kloksgewys gedraai word.
C. Skakel die wasmasjien aan deur die beheerknop uit te trek. Die wasmasjien sal inloop tot die verkose vlak met waswater van die gekose temperatuur. Nadat die wasmasjien gevul is, sal dit roer vir die bepaalde aantal minute.
B. Stop by die verlangde nommer in die siklus. Die nommers stel die wastyd in minute voor. Die illustrasie toon 10 minute van roering in die REGULAR
D. Om die wasmasjien te stop, kan die beheerknop enige tyd ingedruk word. Om die was te hervat, word die be- heerknop uitgetrek.
5