Whirlpool 3LA5801XX manual Ander gebruiksaanwysings, Vir spoel en wentel, Vir dreinering en wentel

Page 18

-.

Ander gebruiksaanwysings

Vir spoel en wentel

‘n Bykomende spoel- en wentelsiklus mag nodig weesvir baievuil wasgoed wat meer wasmiddel vereis. (Bykomende wasmiddel kan ‘n bykomende spoelsiklus vereis.)

1.Druk Beheerknop in.

2.Draai kloksgewys na enige 0 op die paneel. Sien illustrasie hierbo.

3.Trek Beheerknop uit. Die wasmasjien sal tot verlangde vlak vul; 2 minute roteer; dreineer en wentel.

Vir dreinering en wentel

U wasmasjien kan gestel word om te dreineer en water uit te wentel.

1.Druk Beheerknop in.

2.Draai kloksgewys nadie stafie net voor die AF-posisie in enige siklus. Sien illustrasie hierbo.

3.Trek Beheerknop uit. Die wasmasjien sal dreineer en wentel.

Om te week

Vir beste resultate, gebruik warm (“Warm”) water om gevlekte wasgoed te week of vooraf te was. Baie warm (“Hot”) water kan vlekke laat set.

1. Gebruik voorgeskrewe hoeveelheid wasmiddel of vooraf-weekmiddel.

2.Druk Beheerknop in.

3.Draai kloksgewysom nadie nommer in die “SOAK’!siklus te wys.

4.Trek Beheerknop uit. Die wasmasjien sal begin roteer.

5.Wanneerdieweeksiklusvoltooi is,voeg wasmiddel vir die volgende verlangde wassiklus by. Die “SOAK%iklus moet altyd deur ‘n Wassiklus gevolg word.

Belangrik: Sien bykomende

versorgingsinligting in u “Wasgoedgids”.

Image 18
Contents Super Capacity Model Contents Parts and featuresImportant safety instructions Additional safety instructions and your responsibilitiesOperating instructions Starting Your WasherSelect a Load Size Select Water Select Cycle and Wash Time 3l Start the washer For a rinse and spin For a drain and spinFor a soak Liquid bleach dispenser Liquid fabric softener dispenserFabric Operation Caring for your washer Some Pretreatment ProductsIf you moved Helpful hintsIf you need service Warranty by KM. Limited Outomatiese Wasmasjien Lnhoud Onderdele en kenmerkeBelangrike veiligheidsmatreHs Bykomende veiligheidsmaatreUs en u verantwoordelikherdeKies Water 1n Kies Bondelgrootte 2w Temperature GebruiksaanwysingsWasmasjien aan te skakel Kies Siklus en Wastyd Skakel die wasmasjien aan Vir dreinering en wentel Ander gebruiksaanwysingsVir spoel en wentel Om te weekVloeibare bleikmiddelhouer Houer vir vloeibare wasgoedversagmiddelMateriaal Werking Bonoel WAS Watertemp Program Bleik Versorging van u wasmasjien SEKEREVOOR-BEHANDELINGSPRODUKTEVoordat u hulp Ontbied Wanneer u verhuisNuttige wenke Lndien u diens nodig het 1.C Dienssentrums KaapstadBloemfontein Waarborg deur K.I.C. Beperk