Whirlpool 3LA5801XX manual Vloeibare bleikmiddelhouer, Houer vir vloeibare wasgoedversagmiddel

Page 19

-.

Vloeibare bleikmiddelhouer

Bleikmiddel moet uitgemeet word. Moenie raai nie. Moet nooit meer as 1 koppie(250 ml)vir ‘n voile bondel gebruik nie. Gebruik minder met laer watervlak- stellings. Volg aanwysings op bottel vir veilige gebruik. Gebruik ‘n koppie met skinktuit om storting te voorkom.

1. Laai eers die wasmasjien.

2. Giet afgemete bleikmiddel versigtig in houer. MOENIE dat bleikmiddel spat, drup of in die wasmasjien-

mandjie loop nie. Onverdunde

bleikmiddel sal enige materiaal waarmee dit kontak maak, beskadig.

3. Skakel wasmasjien aan. Bleikmiddel sal outomaties gedurende die was- siklus verdun word.

Vir nadere inligting omtrent bleik, sien u “Wasgoedgids”.

MAGIC CLEAN* pluisfilter

Die pluisfilter in u wasmasjien

is selfreinigend.

Pluis wat opgaar, word saam met die

was- en spoelwater

gedreineer.

 

 

 

lndien

u wasmasjien

in ‘n baliedreineer,

moet

pluis wat in die riool of roosterversamel,

verwyder

word.

 

 

 

 

Houer vir vloeibare wasgoedversagmiddel

I

1.Plaas wasmiddel en bondel in die mandjie.

2.Meet voorgeskrewe hoeveel heid versag- middel (sien verpakking) in die houer uit.

3.Moenie versagmiddel op bondel last drup of stort nie.

4.Verdun versagmiddel met warm water. Die hoeveelheidverdundeversagmiddel moenie 150 ml per vulling oorskry nie.

5.Skakel wasmasjien aan. Verdunde versagmiddel sal gedurende die eind- spoel deel van die siklus by die bondel gevoeg word. LET WEL: Moenie die

wasmasjien tydens hierdie siklus afskakel nie. lndien u dit doen, sal die

versagmiddel met die oorblywende

seepwater meng. Dit sal vlekke veroorsaak. Moenie wasmiddel in die

vloeibare-versagmiddelhouer plaas nie.

6.lndien houer reiniging vereis, spoel met baie warm water.

- -- -7

Image 19
Contents Super Capacity Model Parts and features ContentsAdditional safety instructions and your responsibilities Important safety instructionsStarting Your Washer Operating instructionsSelect a Load Size Select Water Select Cycle and Wash Time 3l Start the washer For a drain and spin For a rinse and spinFor a soak Liquid fabric softener dispenser Liquid bleach dispenserFabric Operation Some Pretreatment Products Caring for your washerHelpful hints If you movedIf you need service Warranty by KM. Limited Outomatiese Wasmasjien Onderdele en kenmerke LnhoudBykomende veiligheidsmaatreUs en u verantwoordelikherde Belangrike veiligheidsmatreHs Gebruiksaanwysings Kies Water 1n Kies Bondelgrootte 2w Temperature Wasmasjien aan te skakel Kies Siklus en Wastyd Skakel die wasmasjien aan Om te week Ander gebruiksaanwysingsVir spoel en wentel Vir dreinering en wentelHouer vir vloeibare wasgoedversagmiddel Vloeibare bleikmiddelhouerMateriaal Werking Bonoel WAS Watertemp Program Bleik SEKEREVOOR-BEHANDELINGSPRODUKTE Versorging van u wasmasjienWanneer u verhuis Voordat u hulp OntbiedNuttige wenke 1.C Dienssentrums Kaapstad Lndien u diens nodig hetBloemfontein Waarborg deur K.I.C. Beperk