Whirlpool 3LA5801XX manual Versorging van u wasmasjien, Sekerevoor-Behandelingsprodukte

Page 21

Versorging van u wasmasjien

AF

SLANGPASSTUK

WANNEER NIE GEWAS WORD NIE, draai

beide waterkrane toe om druk op die waterkleppe uit te skakel.

Droog spatsels onmiddellik af. Spatsels kan die afwerking laat verdof of beskadig.

VERWYDER SKERP VOORWERPE soos

spelde, gespes, ens., voor klere gewas word.

Maak metaalritssluiters toe.

SKERP OF SWAAR VOORWERPE moet nooit op of in die wasmasjien geplaas word nie. Kontroleer sakke vir skroewe, moere, gereedskap, ens.

SEKEREVOOR-BEHANDELINGSPRODUKTE

kan wasmasjien-en droerpanele, konsoles en afwerking beskadig. Moenie hierdie produkteopof naby u wasmasjienof dro& gebruik nie.

9

Image 21
Contents Super Capacity Model Parts and features ContentsAdditional safety instructions and your responsibilities Important safety instructionsOperating instructions Starting Your WasherSelect a Load Size Select Water Select Cycle and Wash Time 3l Start the washer For a rinse and spin For a drain and spinFor a soak Liquid fabric softener dispenser Liquid bleach dispenserFabric Operation Some Pretreatment Products Caring for your washerHelpful hints If you movedIf you need service Warranty by KM. Limited Outomatiese Wasmasjien Onderdele en kenmerke LnhoudBykomende veiligheidsmaatreUs en u verantwoordelikherde Belangrike veiligheidsmatreHsKies Water 1n Kies Bondelgrootte 2w Temperature GebruiksaanwysingsWasmasjien aan te skakel Kies Siklus en Wastyd Skakel die wasmasjien aan Vir spoel en wentel Ander gebruiksaanwysingsVir dreinering en wentel Om te weekHouer vir vloeibare wasgoedversagmiddel Vloeibare bleikmiddelhouerMateriaal Werking Bonoel WAS Watertemp Program Bleik SEKEREVOOR-BEHANDELINGSPRODUKTE Versorging van u wasmasjienVoordat u hulp Ontbied Wanneer u verhuisNuttige wenke Lndien u diens nodig het 1.C Dienssentrums KaapstadBloemfontein Waarborg deur K.I.C. Beperk